Versekering beskerm jou motorfiets maar nie jou ego!

Sommige voorbeelde van skade is maar net moeiliker om aan jou versekering te verduidelik as ander! ‘n Goeie vriend het ‘n video aan die Arrive Alive webwerf gestuur van ‘n motorfiets entoesias wat sy vriende bietjie wou beindruk! Aanvanklik was ek van mening dat hierdie video-greep die belangrikheid van beskermende klere gaan aantoon. Die jong […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering beskerm jou motorfiets maar nie jou ego!

Kan ek nie maar die motorversekering los en eerder net versigtiger bestuur nie?

Hierdie is ‘n vraag wat baie van ons gereeld vra. Ons uitgawe vir motorversekering word dikwels beskou as ‘n onaangename dog noodsaaklike aankoop of wat die Engelse na verwys as ‘n “grudge purchase”. Ons tel daardie maandelikse paaiemente op en dan wonder ons wat ons daarmee sou kon aankoop, of wat nou eintlik duurder as […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kan ek nie maar die motorversekering los en eerder net versigtiger bestuur nie?

Wees bereid om jou bestuurstyl aan te pas gedurende die winter!

Daar kan van bestuurders verwag word om ‘n bietjie meer bedag te wees op hul bestuur wanneer daar bestuur word in moeilike weersomstandighede. Dit is nie net die bestuur op gladde padoppervlaktes wat ons moet maan tot versigtigheid nie! Dit word selfs meer belangrik om te let op die padwaardigheid van ons voertuie en ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees bereid om jou bestuurstyl aan te pas gedurende die winter!

Noue ontkoming vir gesin in ongeluk naby Matroosberg reservaat

‘n Goeie vriendin en gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het sopas ‘n verslag deurgestuur rakende ‘n baie noue ontkoming van ‘n familie vanmiddag: “Ons was by Matroosberg privaat natuur reservaat. Oppad terug het die bestuurder voor ons hom lelik misgis met laagwaterbrug en van die pad af op sy dak in rivier beland. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir gesin in ongeluk naby Matroosberg reservaat

Veiligheid by padkruisings is nie maar net iets om as gegewe te aanvaar nie!

Na die 11 jaar wat ons die Arrive Alive webwerf ontwikkel word dit nou al meer duidelik watter impak misdaad en wetteloosheid het op padveiligheid. Ons het onlangs ‘n bladsy hieroor ontwikkel met die opskrif “Crime as a Threat to Road Safety”. Die harde realiteit is dat misdaad ‘n veel groter impak het as net […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Veiligheid by padkruisings is nie maar net iets om as gegewe te aanvaar nie!

Bridgestone word amptelike vennoot en bandeverskaffer vir die Olimpiese Spele

Tokio, Japan (13 Junie 2014) – Die Bridgestone-korporasie (Bridgestone) het vandag aangekondig dat hy ’n ooreenkoms met die internasionale Olimpiese Komitee (IOK) aangegaan het wat die wêreld se grootste bande- en rubbermaatskappy ’n amptelike wêreldwye Olimpiese Vennoot tot die Olimpiese Spele van 2024 maak. Die aankondiging is by ’n mediakonferensie en seremoniële ondertekening van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone word amptelike vennoot en bandeverskaffer vir die Olimpiese Spele

Moenie maar net jou veiligheid laat in die hande van ‘n ander nie!

Een van die wonderlike aspekte van die internet is dat ons daagliks snaakshede kan ontvang van vriende wat ons ‘n glimlag bied so tussen die alledaagse werkery! Vanoggend het ‘n gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf dit goedgedink om ‘n paar fotos te email onder die titel “You had one job”. Dit verwys na […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moenie maar net jou veiligheid laat in die hande van ‘n ander nie!

Roekelose padgebruikers deel die paaie met ons…beskerm jouself!!

‘n Politikus het ‘n paar jaar gelede ‘n konferensie oor die ondersoek van ongelukke geopen deur te verwys na die feit dat mense wat die padreels verontagsaam dikwels ook ander wette verontagsaam! Ek het dikwels hieroor nagedink en besef hierdie stelling is inderdaad korrek! Dit is ook so dat diegene wat roekeloos is op een […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Roekelose padgebruikers deel die paaie met ons…beskerm jouself!!

Jou versekeraar verdien die verantwoordelike gebruik van jou voertuig!

Hoe verantwoordelik is jy met jou voertuig? Betaal jy jou maandelikse premie en doen dan ook jou beste om te verseker dat daar nie onnodige eise sal plaasvind nie! Jou motorversekeraar kan met reg verwag dat daardie voertuig gebruik word met die nodige sorg en dat daar nie addisionele blootstelling aan risiko sal wees nie. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou versekeraar verdien die verantwoordelike gebruik van jou voertuig!