Noue ontkoming vir gesin in ongeluk naby Matroosberg reservaat

‘n Goeie vriendin en gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het sopas ‘n verslag deurgestuur rakende ‘n baie noue ontkoming van ‘n familie vanmiddag:

“Ons was by Matroosberg privaat natuur reservaat. Oppad terug het die bestuurder voor ons hom lelik misgis met laagwaterbrug en van die pad af op sy dak in rivier beland. Ons het gestop en Jaco [Hy is mediese internis] het mense uitgehelp. Kar was al vol water. Man, vrou, seuntjie en baba in kar. Ons het gewag tot plaas eienaar opdaag en almal ok lyk…toe ry ons. Sien ambulanse nou oppad.”

Besoek ook:

Safe Driving in Bad Weather

Driving in Winter/ Driving on Snow and Ice

 

 

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir gesin in ongeluk naby Matroosberg reservaat