Dink baie mooi voor jy daardie ekstra drankie drink!!
7
December
Vanoggend ontvang ek ‘n e-pos met heelwat waarhede oor drank en die optredes van mense wat ‘n paar drankies te veel nuttig: Dinge wat MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is 1. Innoverend 2. Preliminêr 3. Verspreiding 4. Kaneelsuikerkorreltjie Dinge wat BAIE MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is 1. Spesifiseer 2. Anti-konstitusionalisties […]