Veiligheid op die agenda tydens Vrystaat Landbou Virtuele Kongres, 22 September 2021

Hiermee nooi Vrystaat Landbou u hartlik uit na ons Virtuele kongres op 22 September.

Die skakel na die geleentheid is:  https://events.digitv.co.za/vslandbou-kongres-oop/

Program is aangeheg vir kennisname.

Posted on by jonckie

Comments Off on Veiligheid op die agenda tydens Vrystaat Landbou Virtuele Kongres, 22 September 2021