Beheerbeampte lig beseer toe beheerpunt omwaai in sterk wind buite Oudtshoorn

 ‘n Vrou wat een van die verkeerspunte tussen Oudtshoorn en De Rust beman is lig beseer toe ‘n sterk wind die beheerpunt wat op ‘n sleepwa is, omgedip het. 

Die rukwind wat op verskeie plekke skade aangerig het, het met gietende reën gepaard gegaan. 

‘n Huis naby die beheerpunt is ook beskadig toe ‘n boom omgewaai het en op die stoepdak geval het.

Posted on by jonckie

Comments Off on Beheerbeampte lig beseer toe beheerpunt omwaai in sterk wind buite Oudtshoorn

Category: Veiligheid Tags :

Comments are closed.