Duitse toeris lig beseer toe voertuig rol tussen Oudtshoorn en George

 ‘n Duitse toeris is lig beseer toe sy gehuurde Datsun GO omstreeks 11:30 op die Georgepad-gerol het. 

Sy vrou het bestuur toe sy beheer oor die motor verloor het. 

‘n Verkeersbeampte wat van voor gekom het, het gesê die Datsun het verskeie kere heen en weer geswaai voordat dit getol en omgeslaan het.

Oudtshoorn Courant

Posted on by jonckie

Comments Off on Duitse toeris lig beseer toe voertuig rol tussen Oudtshoorn en George