Kriminele steel gras by Oudtshoorn Gholf Klub

Goeie more almal. Iemand het gister middag/aand groot dele gras uit die baan uitgesny en gesteel.

Hierdie is n baie ernstige saak en ons vra dat enige iemand wat inligting kan bied wat sal lei tot die vervolging van die oortreders, die klub asb moet skakel by 044 272 4201.

Die klub sal enige inligting waardeer en het ook n beloning uitgereik sou die inligting lei tot die vervolging van die oortreders.

Oudtshoorn Golf Club

Posted on by jonckie

Comments Off on Kriminele steel gras by Oudtshoorn Gholf Klub

Comments are closed.