Rapporteer waar die toestand van paaie ‘n gevaar inhou vir padgebruikers

Die Arrive Alive webtuiste het die volgende e-pos ontvang en ons kan bevestig dat dit deurgestuur is na die padagentskap:

“Hiermee foto’s van padrelings wat ek glo nie op standaard is deurdat die punte gevaarlik is vir aankomende verkeer. Seer sekerlik moet die punt ‘begrawe’ wees?

Indien wel dan is dit aangebring deur onbevoegde personeel.

Miskien is dit tyd om die publiek en veral skoliere te betrek oor verkeerde padtekens asook die gebrek daarvan om bewustheid van padveiligheid deel te maak van jou opvoeding…”

Posted on by jonckie

Comments Off on Rapporteer waar die toestand van paaie ‘n gevaar inhou vir padgebruikers