Groot brandskade aan huis in Bloemfontein na weerligstraal huis tref

Ons vriende by Trauma Response Africa het fotos gedeel op hul Facebook bladsy van groot skade aan ‘n huis in Bloemfontein nadat ‘n weerligstraal die huis getref het. Hierdie storie het ook verskyn op die bladsy van Bloemnuus met die volgende bewoording:

“Die Erasmus-gesin van Swartwitpensstraat, Woodland Hills, se huis is gistermiddag laat deur ‘n weerligstraal getref. Die boonste verdieping en dak is heeltemal verwoes, terwyl daar groot skade aan die onderste verdieping is. Die dak het inmekaar getuimel omtrent 10 minute nadat die brand begin het.”

Vir huisversekering en skade as gevolg van weerlig kyk ook:

Does your insurance cover damage when lightning strikes?

Ons deel graag die fotos geneem deur Jens Friis:

Posted on by jonckie

Comments Off on Groot brandskade aan huis in Bloemfontein na weerligstraal huis tref