Wees bewus wanneer die grootste gevaar bestaan van motorkapings!

Ons het onlangs redelik baie aandag gegee op die Arrive Alive webtuiste aan die voorkoms en voorkoming van slaan-en-gryp misdade uit voertuie. Dit is veral belangrik in hierdie tye waar daar groot werkloosheid voorkom en baie misdadigers hul wend tot ‘n vinnige misdaad sonder die gebruik van vuurwapens. Die nuuste misdaad statistiek het dan ook aangetoon dat daar ‘n toename was in die misdaad van diefstal uit voertuie!

Ons wil graag die lesers aanmoedig om meer hieroor te lees op die Arrive Alive webtuiste op hierdie bladsy:

Road Safety and Preventing smash-and-grab

Alhoewel daar ‘n afname was in gewelddadige motorkapings is daar steeds te veel lewens wat wreed geneem word tydens hierdie gewelddadige motordiefstal.

Melinda Brussow is ‘n kenner op die gebied van motorkapings en het die nuutste inligting beskikbaar gestel aan die Arrive Alive webtuiste oor motorkapings.

Dit is belangrik vir motoriste om bedag te wees op die gevare en hulself te beskerm met alles menslik moontlik so ‘n aanval te voorkom.

Watter dag van die week vind die meeste motorkapings plaas?

Watter tyd van die dag vind die meeste motorkapings plaas?

Vir meer inligting besoek ook:

Road Safety and Preventing Smash and Grab

Hijack Prevention Guidelines

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees bewus wanneer die grootste gevaar bestaan van motorkapings!