Moenie dat jou visvang ekspedisie net ‘n versekeringseis oplewer nie!

Daar is baie humor in die sport van visvang. Ons almal ken die grappie van die een ou wat die ander een vra of hy al ingegooi het  – en die antwoord dat daar nog gesoek word na die ys!

Dit is egter hierdie gebruik van alkohol, ongeregverdigde bravade en soms doodgewone onverskilligheid wat ook lei tot meer as net die vang van vis. Soms is al wat uit die water gehaal word die voertuig van die visserman of hengelaar – en dit na aansienlike skade!

Dit mag uiters moeilik wees om hierdie skade aan jou versekeraar te verduidelik!

‘n Goeie vriend het ‘n paar fotos gestuur nie van die “Grote wat weggekom het” nie  – maar wel van voertuie wat in die water beland het!


Posted on by jonckie

Comments Off on Moenie dat jou visvang ekspedisie net ‘n versekeringseis oplewer nie!