Kameelperd geniet ‘n swem by Polo klub

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webtuiste het fotos gestuur van ‘n unieke en eg Afrika gebeurtenis [Vermoedelik Tanzania]. Hierdie kameelperd het ‘n swem geniet by ‘n polo klub en blyk heel gemaklik te wees in die water. Vir ons almal wat korter bene het en meer sukkel om ons koppe bo die water te hou wil ons graag aanbeveel dat ons maar versigtig sal bly rondom die swembad!

Posted on by jonckie

Comments Off on Kameelperd geniet ‘n swem by Polo klub