4×4 Geakkrediteerde Opleiding 1 & 2 Junie 2012

4x4 Opleiding vir Bestuurders

Ons volgende 4×4 opl vir 2012 vind plaas 1 en 2 Junie 2012, in samewerking met Weg Ry/Drive Out tydskrifte. Vrydag die 1ste hanteer ons slegs die teorie en die 2de al die praktiese aspekte. Die opleiding vind by ons fasiliteit, Die Oewer, by Krugersdrift Dam plaas. Daar vind ook opleiding die 8ste en 9de Junie in Welkom en die 25ste en 26ste Mei in Kimberley. Meer besonderhede en detail oor ons opleiding is in die jongste/nuutste uitgawe van Weg Ry/Drive Out te sien of gaan kyk by hulle webblad. (Let asb daarop dat die datums, soos gepubliseer in Weg Ry/Drive Out is foutief)

As u belangstel om die opleiding by te woon, al die inligting en inskrywings/registrasievorm is op Weg Ry se webblad, waar u vir die opleiding kan registreer of ook op ons webblad (www.africanoffroad.co.za). Aan die linkerkant gaan in by “Training Aplication” en voltooi dit waarna alle verwante inligting en dokumentasie aan u gestuur sal word.

Kontak my gerus indien u meer inligting verlang.

Groete

Andre Botha (4×4 Overland Tour Operators GP3431 & 4×4 Assessor)
Just 4×4 Adventures
Approved Member of African Off-Road Academy
AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY is an accredited training provider under TETA (TETA09-201) to train, assess and issue an official Off-Road Driver Certificate in relation to the unit standards US254135/254154 for 4×4 & off-road driving}
Tel: 0825766058
Fax: 0866121810
www.just4x4adventures.co.za
andre@just4x4adventures.co.za

Besoek ook die volgende skakels in Engels:

Protect yourself when on driving on safari Out-In Africa

“Guide to safety and driving on safari / driving in the nature reserve”

Road Safety for foreigners travelling in South Africa

4×4 Vehicle Safety and Driving off-road

High performance shock absorber could reduce accident risk for 4×4 vehicles

4x4 Opleiding vir Bestuurders

Posted on by jonckie

Comments Off on 4×4 Geakkrediteerde Opleiding 1 & 2 Junie 2012