Toyota Suid-Afrika beloon eerste vroulike Tophandelaar

Imperial Toyota Kemptonpark is met die gesogte Toyota-Handelaar van die Jaar-toekenning by ’n galageleentheid by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum bekroon. Dié toekenning is deur Desiree Wiseman, die eerste vroulike handelaarshoof wat dié prys wen, in ontvangs geneem. Die Imperial Toyota Kemptonpark-handelaarskap bedryf al die afgelope twee jaar sake van hul nuwe perseel af. Desiree Wiseman […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika beloon eerste vroulike Tophandelaar