Versekering-openbaarmaking 101: Jy het jou vriende vertel van jou mediese geskiedenis, maar het jy jou versekeraar vertel?
27
September
Ons vriendskappe is een van ons belangrikste verhoudings en baie van ons sal nie twee keer dink om mekaar te vertel van ons lewenstyl en gesondheidsuitdagings nie, dikwels met al die fyn besonderhede. Wat jy dalk nie weet nie, is dat dit baie belangrik is om hierdie inligting, en nog meer, met jou lewensversekeraar te […]