Nuwe-geslag Prius bestempel as ‘n baanbreker
7
June
Nie baie voertuie kan hulle daarop roem dat hulle die wêreld op die gebied van motorvervaardiging verander het soos die Toyota Prius kan doen nie. Die Prius was die eerste hibriedmotor wat in groot getalle vervaardig is toe hy sy buiging in 1997 in Japan gemaak en motor-hibriedegnologie binne bereik van die algemene motormark gebring […]