Noodlottige botsing tussen bakkie en vragmotor by Leeu Gamka in Karoo

Die bestuurder van ‘n bakkie is dood en drie passasiers ernstig beseer toe die bakkie ‘n vragmotor reg van voor getref het naby Leeu Gamka. Volgens die provinsiale verkeersdepartement was die bakkie in die baan van die aankomende vragmotor. Nadat dit deur die vragmotor getref is, het die bakkie ‘n motor getref. ‘n Vrou was […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noodlottige botsing tussen bakkie en vragmotor by Leeu Gamka in Karoo

Noodlottige botsing teen boom langs pad tussen Oudtshoorn en De Rust

‘n Botsing naby Dysselsdorp op die pad tussen Oudtshoorn en De Rust het vanoggend omstreeks 05:00 die lewe van ‘n jong man geëis. Glenton Swarts en Heino Pietersen was vanaf De Rust na Oudtshoorn onderweg toe hulle Toyota Tazz die pad verlaat het, gerol het en teen ‘n groot boom gebots het. Swarts het bestuur […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noodlottige botsing teen boom langs pad tussen Oudtshoorn en De Rust