Vermy versekeringseise met versigtige bestuur by padwerke!
2
March
Die Suid-Afrikaanse bestuurder se ongeduld op die pad kom veral duidelik na vore by padwerke! Ons is eenvoudig maar ‘n ongeduldige nasie en word dikwels te vinnig warm onder die kraag! Padwerke is egter nie net iets wat ons ongeduldige geaardheid toets nie. Vir die roekelose en haastige bestuurder is dit ook ‘n gevaararea wat […]