Toyota dra die louere in die jongste JD-Powers peiling weg

Sewe Toyota-, Lexus- en Scion-modelle (Scion is ’n Toyota-handelsnaam in die VSA) het segmenttoekennings in die Amerikaanse 2013-J.D. Power and Associates-voertuig-betroubaarheidspeiling gewen – meer as enige ander voertuigvervaardiger. Dié navorsingsmaatskappy bepaal elke jaar wat die mees betroubare voertuie op Amerikaanse paaie is, en publiseer die lys in sy Voertuigbetroubaarheidsindeks. Betroubaarheid word gemeet deur die aantal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota dra die louere in die jongste JD-Powers peiling weg