Sterftes op Mount Everest vestig aandag op gevaarlike sportsoorte en versekering
21
May
Ons het reeds op GeselsVersekering gelet op die noodsaaklikheid om voorsorg te tref waar gevaarlike sportsoorte soos bergklim beoefen word. In die storie “Versekering moet in plek wees wanneer Bergklimmers die hoogste pieke aandurf”” het ons ook van nader gekyk na die versekeringsbehoeftes van ons bergklimmers. Ek is vanoggend herinner aan hierdie gevare in ‘n storie […]