Hartseer Terugslag vir Castrol Toyota renspan toe Poulter en De Villiers faal
21
September
Die Toyota-Kaap-Handelaarstydren, die voorlaaste ronde van die 2015-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap, was ’n uiters moeilike byeenkoms vir die Castrol-Toyota-renspan. Maar in dieselfde asem het die twee Toyota Etios-motors wat in Klas S1600 jaag, die afdeling vir voorwielaangedrewe motors geheel en al oorheers. Guy Botterill en sy navigator, Simon Vacy-Lyle, het nog ’n oorwinning in hul Yato-Toyota […]