Giniel De Villiers gelukkig met voorbereiding vir Dakar tydens Morroco veldwedren
10
October
Giniel de Villiers het sy tevredenheid uitgespreek met die voorbereiding vir Dakar na afloop van die veldwedren in Morocco. Hierdie wedren het vir Giniel de Villiers en sy navigator Dirk Von Zitzewitz 6 dae van behoorlike voorbereiding gebied om die voertuig te toets en die nodige aanpassings te doen met die oog op die Dakar […]