Fotos van die voertuig opgefrommel deur ‘n Olifant in die Kruger Nasionale Park

Dit is met groot ontsteltenis wat baie natuurliefhebbers reageer het nadat dit bekend geword het dat ‘n olifant doodgemaak is wat onlangs ‘n voertuig van twee toeriste opgefrommel het in die Kruger Nasionale Park. Daar is gevoel, nadat videomateriaal van hierdie voorval op die internet die rondte gedoen het,  dat daar voldoende tyd en ruimte […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Fotos van die voertuig opgefrommel deur ‘n Olifant in die Kruger Nasionale Park

De Villiers / Von Zitzewitz herwin 4de posisie in Dakar-Ren

Giniel de Villiers en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz, het in Woensdag se sneltrajek 10 oor ’n afstand van 631 kilometer tussen Iquique en Antofagasta in Chile weer bewys dat hulle die enigste petrol-aangedrewe 4×4 is wat die Mini’s die stryd kan aansê . Die 2009-kampioene het nog ’n vinnige en stowwerige sneltrajek met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers / Von Zitzewitz herwin 4de posisie in Dakar-Ren

De Villiers en Von Zitzewitz 5de na Nege Dakar -Sneltrajekte

Dinsdag se sneltrajek nege in die 2014-Dakar-veldtydren tussen Calama en die kusstad Iquique in Chile was uiteindelik baie moeiliker as wat die Suid-Afrikaanse jaer Giniel de Villiers en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz (Imperial Toyota Hilux), verwag het. Twee pap wiele het ook nie juis gehelp nie; ook nie die stof en die terrein […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers en Von Zitzewitz 5de na Nege Dakar -Sneltrajekte

Toyota onthul sy “Uiterste” sportkoepee-Konsepmodel op die Detroit-motorskou

’n Waaghalsige nuwe Toyota-koepee is op die Detroit-motorskou onthul. Die nuwe FT-1-konsepmodel is die gevolg van die Toyota Calty-ontwerpateltjee se missie om die volmaakte sportmotor te ontwerp. Dié span van Kalifornië, wat vanjaar sy 40e bestaansjaar vier, het met ’n motor vorendag gekom wat treffend modern is, dog steeds ’n sweempie van Toyota se ryk […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota onthul sy “Uiterste” sportkoepee-Konsepmodel op die Detroit-motorskou

De Villiers en Von Zitzewitz verdedig hul derde posisie in Dakar 2014

Giniel de Villiers en Dirk von Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux) het hul derde plek algeheel in die Dakar-veldtydren suksesvol verdedig nadat hulle Maandag se agtste sneltrajek – die eerste in Chile ná sewe sneltrajekte en die rusdag – in ’n frustrerende sewende plek voltooi het. Die rengedeelte oor ’n afstand van 302 kilometer, wat op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers en Von Zitzewitz verdedig hul derde posisie in Dakar 2014

De Villiers en Von Zitzewitz skuif op tot 3de algeheel in Dakar 2014

’n Skitterende sesde plek in uiters ongunstige toestande in Sondag se sewende sneltrajek – ’n mega-sirkelroete van 533 kilometer van Salta en terug teen ’n gemiddelde hoogte van 3 500 meter bo seevlak – het Giniel de Villiers van Suid-Afrika en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux) tot die derde plek algeheel laat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers en Von Zitzewitz skuif op tot 3de algeheel in Dakar 2014

Lexus RC F maak wêreldbuiging in Detroit

  • Wêreldbekendstelling van splinteruwe ‘F’-weergawe van treffende nuwe Lexus RC-koepee • Kragtigste Lexus 5,0-liter-V8 nog; lewer heelwat meer as 330kW • Lugdinamiese drukvlerke, lugskorte as ‘praktiese skoonheid’ beskryf Die aggressiewe nuwe Lexus RC F-koepee – met ’n nuwe vyfliter-enjin wat heelwat meer as 330kW (450pk) ontwikkel – sal op 14 Januarie by die Noord-Amerikaanse […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus RC F maak wêreldbuiging in Detroit

De Villiers en Von Zitzewitz 2de in Dakar -Sneltrajek Vyf

Giniel de Villiers en Dirk von Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux) het hulself binne bereik van ’n top-drie-einde in die 2014-Dakar-veldtdyren in Suid-Amerika gehou deur ’n netjiese tweede plek in Donderdag se sneltrajek tussen Chilecito en Tucuman in Argentinië los te jaag. Hulle is nou vierde algeheel. Hulle het die roete oor 527 kilometer ten spyte […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers en Von Zitzewitz 2de in Dakar -Sneltrajek Vyf

Die Dakar byt terug met Woensdag se vierde sneltrajek

Die 2009-wenners Giniel de Villiers en Dirk von Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux) het hul sesde plek algeheel in die Dakar-veldtydren met ’n sewende plek in Woensdag se vierde sneltrajek tussen San Juan en Chilecito in Argentinië behou. Dit kon egter ’n heeltemal ander storie gewees het as die  kragstuur nie gelol het nie. Dit het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Dakar byt terug met Woensdag se vierde sneltrajek

Poulter en Howie derde in sneltrajek 3 in Dakar- Veldtydren

Leeroy Poulter se indrukwekkende begin in sy eerste Dakar-veldtydren het Dinsdag in Argentinië voortgeduur toe hy en sy navigator, Rob Howie, die rengedeelte in die 3e sneltrajek tussen San Luis en San Juan in die derde plek in hul Toyota Imperial Hilux voltooi en hul algehele posisie tot 10e verbeter het. Hulle het ’n tyd […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Poulter en Howie derde in sneltrajek 3 in Dakar- Veldtydren