Boere kry wenke vir dieselrabat-probleme

Vrystaat Landbou (VL) verneem dat landbouers steeds probleme met die terugbetaling van dieselrabatte ondervind. Lede van VL is onder meer ontevrede oor sekere beperkinge wat voorkom en oor die moeisame proses wat gevolg moet word.

Volgens Dr Jack Armour, Bedryfsbestuurder van VL, is die algemene reël dat diesel terugbetaal kan word wanneer daar nie op publieke paaie gery word nie. Die dieselrabat is juis ingestel, aangesien landbouers byvoorbeeld nie op grondpaaie heffings vir die padongeluk-fonds en brandstof hoef te betaal nie. Plaasvoertuie en implemente gebruik dikwels nie publieke paaie, waar heffings geld, nie.

Landbouers word ongelukkig verplig om streng boek te hou van waar hul voertuie ry. VL is bewus daarvan dat lede probleme met dié stelsel en die terugbetalings van dieselrabatte ondervind. Daarom neem hy en Agri SA dikwels die kwessies met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) op.

Lees meer or hoe dieselrabatte werk:

Klik hier vir inligting op die SAID se webtuiste oor die dieselrabat-stelsel.

Klik hier vir inligting op die SAID se webtuiste oor hoe dieselrabatte in landbou werk.

Klik hier vir ’n dokument van Agri SA oor samesprekings wat tussen Agri SA, Graan SA en die SAID plaasgevind het oor die terugbetaling van dieselrabatte.

Farmers receive advice on diesel rebate issues

Free State Agriculture (FSA) is aware that farmers are still having problems with the refund of diesel rebates. Members of FSA are, among other things, dissatisfied with some of the constraints that occur and about the difficult process that must be followed.

According to Dr Jack Armour, Operations Manager of FSA, the general rule is that diesel can be refunded when you do not drive on public roads. The diesel rebate was set in place in order that farmers do not have to pay for levies on the road accident fund and fuel when for example driving on gravel roads. Farm vehicles and implements often do not use public roads, where these levies apply.

Farmers are unfortunately forced to keep a strict record of where their vehicles are driven. FSA is aware that members are experiencing problems with this system and the refund of diesel rebates. That is why the organisation and Agri SA often address issues with the South African Revenue Service (SARS).

 

Read more about how diesel rebates work:

Click here for information on the SARS website on the diesel refund system.

Click here for information on the SARS website on how diesel refunds work in farming.

Click here for a document from Agri SA on discussions that took place between Agri SA, Grain SA and SARS on the refund of diesel rebates.

 

Posted on by jonckie

Comments Off on Boere kry wenke vir dieselrabat-probleme

Category: Algemeen Tags :