Video van ongeluk wys waarom sitplekgordels so belangrik is!

Wanneer ons praat oor motorongelukke en botsings is ons dikwels oorversigtig om tog nie mekaar te ontstel nie. Ons skram dikwels weg van die nare realitieite – en hierdie realiteit is die wreedheid van lyke en bloed wat dikwels voorkom kon word deur versigtige bestuur! Dit is versigtigheid wat ons passasiers in ag neem sowel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Video van ongeluk wys waarom sitplekgordels so belangrik is!

Wat moet ek in gedagte hou as ek my gholfkarretjie verseker?

Die afgelope jaar het die Arrive Alive webwerf verskeie berigte ontvang van beserings as gevolg van die onoordeelkundige gebruik van gholfkarretjies. Dit is nou maar so dat hierdie voertuie nie net deur die oordeelkundige gholfspeler gebruik word nie- maar ook deur meer onervare bestuurders. Dit sluit ook kinders in sowel as bejaardes wat nie vertroud […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat moet ek in gedagte hou as ek my gholfkarretjie verseker?

Vermy liefs daardie selfoon terwyl jy bestuur!!

Vroeër vandag het dit gewemel op die internet van stories oor nuwe wetgewing waarvolgens op die selfone beslag gelê sal word in Kaapstad van bestuurders wat hierdie fone gebruik terwyl hul bestuur! Die Arrive Alive webwerf is ook genader deur verskeie persone vir kommentaar hieroor. Maar hoe gevaarlik is dit om te bestuur terwyl die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy liefs daardie selfoon terwyl jy bestuur!!