Soms is Engels soos Grieks en soek jy jou antwoorde oor versekering in Afrikaaans!!!

Gewoonlik is ons almal heel vaardig in die “Rooi taal”/ Engels. Wanneer terme egter tegnies word en dit word ‘n saak van groot belang word ons dikwels gekonfronteer deur begrippe en terme in ‘n vreemde taal wat ver bo meeste van ons se vuurmaakplek is! Hierdie afgelope week is ek deeglik hiervan bewus gemaak! Na […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Soms is Engels soos Grieks en soek jy jou antwoorde oor versekering in Afrikaaans!!!

Die Vriendelike Stad Port Elizabeth neem voortou in bandetoestand-peiling

―Min beskadigde bande in Port Elizabeth aangeteken―   6 Junie 2012 Bridgestone se voortdurende Bandepeiling het ’n groot mylpaal bereik toe die tweede ronde van die 2012-peiling ’n draai in Port Elizabeth gemaak het – die tuiste van dié bandevervaardiger se twee Suid-Afrikaanse aanlegte. Die peiling, wat op 26 Mei in die parkeerterrein by Pick […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Vriendelike Stad Port Elizabeth neem voortou in bandetoestand-peiling

Kameelperd geniet ‘n swem by Polo klub

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webtuiste het fotos gestuur van ‘n unieke en eg Afrika gebeurtenis [Vermoedelik Tanzania]. Hierdie kameelperd het ‘n swem geniet by ‘n polo klub en blyk heel gemaklik te wees in die water. Vir ons almal wat korter bene het en meer sukkel om ons koppe bo die water […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kameelperd geniet ‘n swem by Polo klub

Wie sal jy skakel in ‘n noodgeval?

Het jy al gedink wie jy sal kontak in die geval van nood. Hierdie noodsitusies kan wees in die geval van ‘n ongeluk op die pad maar ook ‘n noodgeval by die huis of selfs ‘n mediese noodgeval. Te dikwels kom ons agter dat ons gebrek aan voorsorg en paraatheid ons duur te staan kom! […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie sal jy skakel in ‘n noodgeval?

Hoe belangrik is dit om vinnig jou mediese inligting te bekom op die ongelukstoneel?

Die publiek is nie altyd bewus watter verskil tydige mediese inligting in die red van ‘n lewe kan maak nie. Die ironie is dat dit gewoonlik ʼn vreemdeling is wat tot ʼn persoon se redding kom in ʼn mediese noodgeval. Daardie vreemdeling het baie goeie mediese kennis en weet hoe om korrek en vinnig op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe belangrik is dit om vinnig jou mediese inligting te bekom op die ongelukstoneel?