Suksesvolle eerste week vir De Villiers/ Von Zitzewitz en Poulter/ Howie in Dakar 2014
11
January
Die Suid-Afrikaanse jaer Giniel de Villiers en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux), het hul eerste week van die 2014-Dakar-veldtydren in die vierde plek algeheel afgesluit nadat hulle Vrydag in sneltrajek ses tussen Tucuman en Salta in Argentinië vierde oor die eindstreep is. Hul spanmaats Leeroy Poulter, wat in sy eerste Dakar-ren […]