Die bestuurder van ‘n Suzuki is ongedeerd na ‘n ongeluk op die Georgepad vanoggend.
Volgens hom, het hy vanuit George se rigting gekom toe hy beheer oor die voertuig verloor het.
Die motor het eers ‘n reling getref en toe op sy dak in die pad te lande gekom.