Site icon GeselsVersekering

Gelukkig net voertuigskade na bestuurder bots in Noble Boulevard

Capture

Na bewering het die bestuurder beheer verloor en sy voertuig gebots teen die sypaadjie.
Netcare was op toneel.

Gelukkig was daar geen beserings.

[Fotos deur Rudy Francis]

Exit mobile version