Ligte beserings na ongeluk op die R59 by die Redan afrit jonckie 9 years ago Na bewering het die voertuig teen ‘n ander voertuig gebots en toe beheer verloor en gerol. Daar was slegs ligte beserings. Die verkeersdienste, brandweer en noodhulpdienste was op die toneel. [Fotos deur Rudy Francis]