Botsing in stilstaande voertuig by kruising in Vanderbijpark jonckie 9 years ago Na bewering het die bakkie stil gestaan by die rooi verkeerslig en die minibus taxi het teen die bakkie gebots. SAP en Netcare 911 was op die toneel en daar is geen beserings op die toneel nie. [Inligting Chris Smuts / Fotos Rudy Francis]