Vraag:
Wat is die grootte trailer wat ek met n VW Polo 1.6 sedan mag sleep sonder n teruglooprem?
Antwoord:
Die BVM van die sleepwa mag nie meer as helfte die tarra van die sleepvoertuig wees nie. Die BVM – plaatjie of lisensieskyf sal GVM wys – van bv. 600 kg sal n sleepvoertuig vereis met n tarra van 1200 kg
Besoek ook: