Site icon GeselsVersekering

Man sterf onder stootskraper by stortingsterrein in Oudtshoorn

‘n 47-jarige man is net voor 12:00 vanmiddag op die stortingsterrein dood toe ‘n stootskraper oor hom gery het.

Die man se skedel is in die ongeluk vergruis.

Die omstandighede van die ongeluk is nog nie bekend nie.

[Oudtshoorn Courant]

 

Exit mobile version