Rapporteer gevaarlike relings op ons paaie jonckie 8 years ago E-pos ontvang van ‘n padgebruiker: Hiermee nog ‘n reling wat foutief is aan Gauteng se kant en relings wat ontbreek aan Vrystaatse kant. Daar is ook geen glimstroke om die brug se kante aan te dui. Peet Schabort.