“Luiperd het op ons stoep in Sabiepark ingetrek. Sal blykbaar ‘n uitsettingsbevel moet kry.
Nederlandse vriende het die verrassing van hul lewe gekry toe hulle gaan kyk of als by my huis in die haak is. Hulle het hul nagkamera op die stoep opgesit … en siedaar, ‘n tweede verrassing.”