‘n Vriend het fotos gestuur van baie onveilige konstruksie. Hierdie fotos laat ons snak na ons asems en sal enige veiligheidsbeampte slapelose nagte besorg!
Ons ken almal die frase “Boer maak ‘n Plan”. Hierdie is egter nie ‘n plan nie maar ‘n “Death Wish”
Dink aan die veiligheid van jou werkers en neem veilige besluite! Die feit dat daar gewerk word aan wat blyk ‘n kerkgebou te wees is nie genoeg beskerming nie!!