Sommige mense hoort eenvoudig nie op die pad nie!

Ons het vantevore ‘n storie geplaas met die titel Parkeer versigtig om eise teen motorversekering te beperk. Dit is egter baie ongelukkig wanneer ons alles moontlik doen om veilig te parkeer en ander bestuurders – wat nie op die pad hoort nie – besluit om langs ons te parkeer! Vanoggend was daar op die Iol.co.za […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sommige mense hoort eenvoudig nie op die pad nie!

Die Vriendelike Stad Port Elizabeth neem voortou in bandetoestand-peiling

―Min beskadigde bande in Port Elizabeth aangeteken―   6 Junie 2012 Bridgestone se voortdurende Bandepeiling het ’n groot mylpaal bereik toe die tweede ronde van die 2012-peiling ’n draai in Port Elizabeth gemaak het – die tuiste van dié bandevervaardiger se twee Suid-Afrikaanse aanlegte. Die peiling, wat op 26 Mei in die parkeerterrein by Pick […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Vriendelike Stad Port Elizabeth neem voortou in bandetoestand-peiling

Wie sal jy skakel in ‘n noodgeval?

Het jy al gedink wie jy sal kontak in die geval van nood. Hierdie noodsitusies kan wees in die geval van ‘n ongeluk op die pad maar ook ‘n noodgeval by die huis of selfs ‘n mediese noodgeval. Te dikwels kom ons agter dat ons gebrek aan voorsorg en paraatheid ons duur te staan kom! […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie sal jy skakel in ‘n noodgeval?

Hoe belangrik is dit om vinnig jou mediese inligting te bekom op die ongelukstoneel?

Die publiek is nie altyd bewus watter verskil tydige mediese inligting in die red van ‘n lewe kan maak nie. Die ironie is dat dit gewoonlik ʼn vreemdeling is wat tot ʼn persoon se redding kom in ʼn mediese noodgeval. Daardie vreemdeling het baie goeie mediese kennis en weet hoe om korrek en vinnig op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe belangrik is dit om vinnig jou mediese inligting te bekom op die ongelukstoneel?

4×4 Verkope stewig maar hul versekering voldoende?

In die lig van die onlangse skerp brandstofprysverhogings wat skokgolwe deur Suid-Afrika stuur, sou mens dink “dorstige” voertuie soos 4×4’s se verkope sal ’n insinking toon. Die teenoorgestelde is eerder waar. Onlangse statistieke van die nasionale vereniging vir voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) wys duidelik 4×4’s maak steeds ’n beduidende deel van die land se 50 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 4×4 Verkope stewig maar hul versekering voldoende?

Wenke om motorkapings te voorkom

Wat kan die motoris doen om motorkapings te voorkom? Alhoewel daar ‘n afname blyk te wees in hierdie gewelddadige manier om voertuie te bekom bly dit steeds een van die motoris se grootste vrese. Alle voertuigfabrikate is van tyd tot tyd op die kapers se lys. Nuwe voertuie word soms op bestelling gekaap. Ouer voertuie word soms gekaap vir […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wenke om motorkapings te voorkom

Dink jy steeds spoed maak nie dood nie?

Vanoggend het ons ‘n skakel geplaas op die ArriveAlive.co.za Facebook bladsy met ‘n skokkende video van ‘n noodlottige botsing in Singapore. ‘n Video het aangetoon hoedat ‘n Ferrari teen geweldige spoed oor ‘n rooi verkeerslig gejaag het en in ‘n voertuig vasgery het by ‘n kruising. Die bestuurder van die Ferrari, die bestuurder van die taxi […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dink jy steeds spoed maak nie dood nie?

Parkeer versigtig om eise teen motorversekering te beperk!

Daar is seker min dinge meer frustrerend as om versigtig te parkeer, in ‘n inkopiesentrum in te gaan en dan te sien hoedat iemand reg teenaan jou parkeer binne jou parkeerspasie! Dit is wel meer frustrerend om met jou terugkom ‘n skraapmerk teen jou deur waar te neem wat nie voorheen daar was nie! Hierdie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Parkeer versigtig om eise teen motorversekering te beperk!

Vermy versekeringseise veroorsaak deur bestuur met afgeleide aandag!

Baie van die sogenaamde bufferbotsings of “fender bender” ongelukke word veroorsaak deur bestuurders wat nie hul volle aandag op die pad voor hul het nie. Voordat ons almal tegnologies met mekaar verbind was deur selfone en met die internet was daar veel minder dinge om ons aandag af te trek. Ek onthou goed as kind […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy versekeringseise veroorsaak deur bestuur met afgeleide aandag!

Kommer oor toename in motorfietsongelukke

Die ontwikkeling van die Arrive Alive webtuiste sluit in die verspreiding van nuus op ander webwerwe en blogs oor ongelukke landwyd en ook skakels na wenke wat kan help om hierdie ongelukke te voorkom. ER24 stuur daagliks nuus oor verskeie van hierdie ongelukke na die webtuiste en ons versprei dit verder na die blogs by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kommer oor toename in motorfietsongelukke