Wat vertel die statistiek rakende misdaad in Suid-Afrika vir ons oor Versekering?

Vroeër vandag is die nuutste statistieke oor misdaad in Suid-Afrika bekendgemaak deur die Minister van Polisie. Ons het ook hierdie inligting gedeel met lesers op die Arrive Alive webwerf onder die titel “Crime Statistics: Decline in vehicle hijackings but increase in drunk driving” Daar is positiewe tekens veral rakende geweldsmisdade en geweld by voertuigdiefstal. Dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat vertel die statistiek rakende misdaad in Suid-Afrika vir ons oor Versekering?

Waarvoor word jou gesteelde voertuig gebruik?

Dikwels wonder voertuigeienaars waarvoor hul gesteelde voertuie gebruik word – en of hul enigsens moet uitsien na nuus dat hul versekerde voertuie teruggevind is…. Die Arrive Alive webwerf het die afgelope week ‘n epos ontvang van ‘n gereelde besoeker wat ons graag ook hier met ons lesers wil deel. Dit is ‘n ware “Slegs in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waarvoor word jou gesteelde voertuig gebruik?

Die selfvertroue van diewe maak voertuigversekering ‘n noodsaaklikheid!!

Die media het die afgelope week heelwat blootstelling gebied aan die misdaad voertuigdiefstal. Verlede week het ons die waarskuwing gevind aan motoriste om versigtig te wees wanneer hul die motor sluit met immobiliseerders. Daar is heelwat voertuie gesteel in die Johannesburg omgewing deur diewe wat ander immobiliseerders gebruik om die seine te verwring en die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die selfvertroue van diewe maak voertuigversekering ‘n noodsaaklikheid!!