Hoe veilig is jou quad of vierwiel?
28
September
Gister het ons kortliks gelet op die versekering van vierwielmotorfietse. Vandag is dit dalk ook belangrik om ‘n glimlag te deel voor die naweek: Vrydag Humor Soos wat ek ouer word, besef ek dat beweeglikheid en pret die kuns is om die lewe te geniet … Onlangs voeg ek daad by die woord en koop […]