Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Die vaardighede van inbrekers kan ons soms met verwondering laat! Dit is noodsaaklik dat ons nooit op ons gemak sal raak en maar net aanvaar dat ons alle redelike stappe geneem het nie! Hierdie fotos hierbo is duidelike waarskuwing om ekstra versigtig te wees – die feit dat jy nie sou kon inbreek nie – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Toyota is besig om die manier waarop mense ry, met sy ontluikende reeks hibriedmotors – alles van die ikoniese Prius tot die super-suinige Yaris HSD – te verander. ’n Hardnekkige mite wat egter om omgewingsvriendelike motors bly voortbestaan, is oor hul kraglewering. Toyota het hom hierop ‘ingestel’ en aan die hand van gevorderde elektroniese stelsels […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

  Maart tradisioneel die sterkste maand van die jaar Verkope effens laer as dieselfde maand in 2012 Druk op besteebare inkomste duur voort Marksegment 2012 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 38 996 37 596 -3,6% Ligte handelsvoertuie 14 605 14 794 +1,3% Medium handelsvoertuie 983 1 015 +3,3% Swaar handelsvoertuie 426 393 -7,7% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 011 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

Wanaangepaste bande bekommer Bridgestone in jongste peiling

Bridgestone se bande-ondersoekprogram is nou al sewe jaar aan die gang en die eerste ondersoek vir 2013 is pas in die parkeerterrein van Pick n Pay se Primrose-tak in Germiston gedoen. Die Februarie-peiling het 1 212 bande aan 303 voertuie behels wat as deel van die ononderbroke projek om die toestand van bande in Suid-Afrika te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wanaangepaste bande bekommer Bridgestone in jongste peiling

Wees vroeg gereed en beveilig jou motor vir die lang pad

Dit voel asof dit sommer gister nog Kersfees was, maar ons is al klaar minder as ’n maand van die Paasnaweek af, en Bridgestone raai motorryers aan om hul motors se veiligheidsondersoeke vroeg te laat doen voordat hulle op hul Paasvakansie vertrek. “Talle motorryers is só vasgevang in ’n dolle gejaag om alles voor die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees vroeg gereed en beveilig jou motor vir die lang pad

Toyota FT-86 Open-Konsepmodel by Geneefse Motorskou onthul

  Toyota gaan FT-86 Open by Geneefse Motorskou onthul Konsepmodel geskep om reaksie ten opsigte van die moontlike ontwikkeling van ’n kabriolet-weergawe van die 86-sportkoepee te meet Sagtekap-ontwerp sorg dat 2+2-sitplekuitleg behoue bly en het die minste moontlike impak op bagasiebakruimte Unieke kleurskema in Milaan geskep om dié stad se status as voorste wêreld-ontwerper te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota FT-86 Open-Konsepmodel by Geneefse Motorskou onthul

Groei in nuwe-voertuigverkope verloor spoed maar Februarie syfers bly positief

  Toyota die topverkoper op elke gebied van eksterne voertuigverkope Toyota aan voorpunt van uitvoergroei Hilux terug in boonste posisie as topverkoper-voertuig in Suid-Afrika   Marksegment 2012 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 36 362 36 666 0.8% Ligte handelsvoertuie 13 554 14 190 4.7% Medium handelsvoertuie 939 868 -7.6% Swaar handelsvoertuie 459 422 -8.1% Ekstraswaar handelsvoertuie 981 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Groei in nuwe-voertuigverkope verloor spoed maar Februarie syfers bly positief

Tienjarige Bloemfontein meisie jongste op Kilimanjaro

Met stapstokke omhoog en Barbie pop in die hand, staan die tienjarige Tashlene Cronje van Bloemfontein vir niks en niemand terug nie! Sy het dan sopas saam met familie en vriende die hoogste berg in Afrika en hoogste losstaande berg in die wêreld, Kilimanjaro geklim en sommer die wêreld se jongste meisie geword wat dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tienjarige Bloemfontein meisie jongste op Kilimanjaro

Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?

Vraag: Ons is 8 mense wat van Vanderbijlpark na Pretoria toe ry vir werk elke dag.Die firma het vir ons n bus in 2008 gekoop en die paaiement betaal maar die bus is op my naam gekoop. Ons las elkeen ons petrol geld om by die werk te kom en terug. Ons maak beurte om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?