Versekering beskerm jou motorfiets maar nie jou ego!

Sommige voorbeelde van skade is maar net moeiliker om aan jou versekering te verduidelik as ander! ‘n Goeie vriend het ‘n video aan die Arrive Alive webwerf gestuur van ‘n motorfiets entoesias wat sy vriende bietjie wou beindruk! Aanvanklik was ek van mening dat hierdie video-greep die belangrikheid van beskermende klere gaan aantoon. Die jong […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering beskerm jou motorfiets maar nie jou ego!

Roekelose padgebruikers deel die paaie met ons…beskerm jouself!!

‘n Politikus het ‘n paar jaar gelede ‘n konferensie oor die ondersoek van ongelukke geopen deur te verwys na die feit dat mense wat die padreels verontagsaam dikwels ook ander wette verontagsaam! Ek het dikwels hieroor nagedink en besef hierdie stelling is inderdaad korrek! Dit is ook so dat diegene wat roekeloos is op een […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Roekelose padgebruikers deel die paaie met ons…beskerm jouself!!

Jou motorversekering moet beskerm teen die klein jakkalsies/ staffies!

Dit is Chris Chameleon wat sing oor die “Klein Klein Jakkalsies” – daardie klein goeters in ons lewens wat alles mooi deurmekaar kan krap! ‘n Goeie vriend het vanoggend heel ontnugter by sy voertuig waargeneem hoedat die klein hondjies [staffies] op sy erf besluit het om sy Maandag mooi deurmekaar te krap deur te peusel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou motorversekering moet beskerm teen die klein jakkalsies/ staffies!

Die sypaadjie voor jou huis is nie ‘n parkeerarea vir jou vragmotor!

Vraag: Ek wil graag meer inligting bekom insake ‘n pad teken by die ingange van sekere voorstede. Geen oornag/parkering vir swaarvoertuie bo 5t gedurende die gegewe tye. Die padteken is as volg: *Geen parkeerteken (top)*Geen voertuig bo 5t (middel) *Tydgleuf, 20H00 – 06H00 (onder) Die inligting wat ek graag wil he t.o.v. die teken: 1) […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die sypaadjie voor jou huis is nie ‘n parkeerarea vir jou vragmotor!

Toyota -verkope stu voort in Junie

• Mark ondersteun deur vervaardigers; nie onderliggende ekonomie • Toyota voer 25% van alle voertuie van Suid-Afrika uit • Daling in groei verwag Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het in Junie voortgestoom en altesaam 10 087 nuwe voertuie van die hand gesit. Dit is bykans 19% van die algehele verkope van 53 562 eenhede wat by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota -verkope stu voort in Junie

Mag trekkers bestuur word op openbare paaie?

Vraag: Ons het by verskeie instansies navraag gedoen asook die by die munisipaliteit om uit te vind wat sê die wet oor trekkers op openbare paaie, maar kry uiteenlopende antwoorde. Ons wil graag weet of gelisensieerde trekkers wel op openbare paaie mag ry, indien wel, hoe ver en moet die bestuurder van die trekker oor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Mag trekkers bestuur word op openbare paaie?

Toyota wys sy ME.WE konsepmodel

ED2 (Toyota se Europese ontwerpstudio in Sophia Antipolis, suid-wes van Nice, Frankryk) en Studio Massaud* het hul kennis en vaardighede saamgevoeg om ’n motor te ontwerp wat daarna streef om op ’n nuwe manier in mense se persoonlike vervoerbehoeftes te voorsien. Synde motors toenemend aan beperkings onderwerp word, het ED2 en Studio Massaud hulle padgebruikers […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota wys sy ME.WE konsepmodel

Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Die vaardighede van inbrekers kan ons soms met verwondering laat! Dit is noodsaaklik dat ons nooit op ons gemak sal raak en maar net aanvaar dat ons alle redelike stappe geneem het nie! Hierdie fotos hierbo is duidelike waarskuwing om ekstra versigtig te wees – die feit dat jy nie sou kon inbreek nie – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Toyota is besig om die manier waarop mense ry, met sy ontluikende reeks hibriedmotors – alles van die ikoniese Prius tot die super-suinige Yaris HSD – te verander. ’n Hardnekkige mite wat egter om omgewingsvriendelike motors bly voortbestaan, is oor hul kraglewering. Toyota het hom hierop ‘ingestel’ en aan die hand van gevorderde elektroniese stelsels […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

  Maart tradisioneel die sterkste maand van die jaar Verkope effens laer as dieselfde maand in 2012 Druk op besteebare inkomste duur voort Marksegment 2012 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 38 996 37 596 -3,6% Ligte handelsvoertuie 14 605 14 794 +1,3% Medium handelsvoertuie 983 1 015 +3,3% Swaar handelsvoertuie 426 393 -7,7% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 011 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark