Versekering noodsaaklik vir kragtige vierwielmotorfietse
27
September
Suid-Afrikaners geniet die buitelewe en daar is min beter maniere om die natuur te ervaar as op ‘n vierwielmotorfiets. Ongelukkig is daar ook baie vierwielmotorfiets aanhangers wat nie voldoende ag slaan op hul eie veiligheid wanneer hulle hierdie kragtige fietse bestuur nie. Dit gebeur ook te dikwels dat daar ‘n paar drankies geneem word voor […]