Wat is die belangrikste om te weet wannneer ek my fiets wil verseker?

Met die “Tour de France” tans in volle gang sit baie van ons vasgenael vooor die tv. Ons word meegevoer deur die natuurskoon van Frankryk en die vaardighede van die beste fietsryers – miksien is dit ook nou ‘n gepaste tyd om te let op wat belangrik is by die versekering van fietse! Baie van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die belangrikste om te weet wannneer ek my fiets wil verseker?

Maak seker dat jou fiets verseker is teen alle moontlike risikos tydens vervoer!

Wanneer ons dink aan die versekering van fietse dan dink ons meestal aan die gevare van diefstal asook die beskadiging daarvan in ‘n ongeluk tydens oefening of kompetisie. Daar is egter vele ander gevare waarvan ons bewus moet wees insluitende skade tydens die vervoer van fietse, die gevare van kaping ens ‘n Vriend op die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Maak seker dat jou fiets verseker is teen alle moontlike risikos tydens vervoer!

Spesifiseer daardie padfiets duidelik in jou versekering!

Ek het onlangs die voorreg gehad om 2 van Suid-Afrika se heel beste fietryers te ontmoet! RoadCover het tydens ‘n ontbytfunksie die geleentheid gebied aan gaste om te kommunikeer met Robbie Hunter en Daryl Impey! Beide hierdie fietsryers is deel van top internasionale spanne en het insae gebied rakende internasionale fietsry. Tydens hierdie geleentheid is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Spesifiseer daardie padfiets duidelik in jou versekering!

Laat genoeg spasie om botsings met fietryers te voorkom!

Op die Arrive Alive webtuiste gee ons ook aandag aan die veiligheid van die mees weerlose padgebruikers. Hieronder tel ook ons fietsryers en voetgangers. Ons gee gereeld wenke aan hierdie padgebruikers om ongelukke te voorkom. Met die skerp stygende petrolpryse is dit nie net die fietsry entoesias wat op die paaie gaan nie, maar ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Laat genoeg spasie om botsings met fietryers te voorkom!