Verfrisde Toyota Avanza staan reg vir Uitdaging
2
October
Die Toyota Avanza het ’n stewige reputasie opgebou – een wat op die betroubaarheid, veelsydigheid en gebruikersvriendelikheid van die kompakte veeldoelvoertuig berus. Die nuwe Avanza bied ’n vars, nuwe buite-ontwerp wat Toyota se nuwe, maklik herkenbare ontwerpbenadering inspan om ’n selfs nog sterker identiteit te skep en die status van die produk te verhoog. Die […]