Centurion-motoriste kry 98% vir bandesorg

Johannesburg (20 Mei, 2013)   Dis amptelik: motoriste in Centurion, Gauteng, het ’n nuwe rekord vir bandesorg opgestel. Dít is die nuus van Bridgestone se bande-ondersoekspan nadat die uitslae van die jongste bande-ondersoek, wat op 1 Mei in die parkeerterrein van Pick n Pay se Lifestyle-sentrum-hipermark gedoen is, ontleed is. Dit was die tweede bande-ondersoek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Centurion-motoriste kry 98% vir bandesorg

Nuwe Bridgestone 4×4-reeks vir 2013

Johannesburg (18 Desember, 2012) Bridgestone Suid-Afrika se 4×4 Fundi-uitdaging sal van 2013 af as die Bridgestone 4×4-klub-uitdaging bekend staan. Hierdie aankondiging is vandag deur Daniel Barbosa, organiseerder van die uitdaging, gedoen. “Ons het besluit om die fokus van die uitdaging te verander – van individue wat hulself en sekere klubs verteenwoordig, na ’n meer regstreekse […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Bridgestone 4×4-reeks vir 2013

Bridgestone gee vyf beste bandewenke vir vakansie

Johannesburg (10 Desember, 2012) Die bandevervaardiger Bridgestone het sy vyf beste bandwenke om bandeprobleme hierdie vakansie te voorkom aangekondig, en die goeie nuus is dat bande-ondersoeke maklik binne bereik van die gemiddelde motoris is. “Goeie bande-instandhouding is ’n geval van weet wanneer om dit na te gaan,” het Mandy Lovell, Bridgestone se skakelbestuurder, gesê. “Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone gee vyf beste bandewenke vir vakansie

Bridgestone bekommerd oor Kaapse bandepeiling

Johannesburg (3 Desember, 2012) Bridgestone Suid-Afrika se projek vir bandepeilings vir 2012 het met die laaste peiling vir die jaar, wat in November in die parkeerterrein van Pick and Pay se Ottery-tak naby Kaapstad gedoen is, afgesluit. Altesaam 1 220 bande aan 305 voertuie se toestand, loopvlakdiepte en banddruk is nagegaan. Elke band is net […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone bekommerd oor Kaapse bandepeiling

Groener bande is kinderspeletjies

Johannesburg (November, 2012) Groener motorry het geblyk ’n groot treffer onder kinders te wees wat verlede week (6 November) die Projek DAD-byeenkoms bygewoon het. Projek DAD is ’n voortdurende inisiatief om dronkbestuur te bekamp en padveiligheid onder jongmense te bevorder. Die bandevervaardiger Bridgestone het sy Ecopia Trike, ’n driewiel-fiets wat met die maatskappy se Ecopia-bande […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Groener bande is kinderspeletjies