Toyota wen prys as Energiemaatskappy van die Jaar

Energiedoeltreffendheid het nog altyd by Toyota Suid-Afrika Motors voorkeur geniet. Dié maatskappy se moeite is pas met sy tweede agtereenvolgende toekenning as Energiemaatskappy van die Jaar beloon. Die eerste was in 2013. Die prys is deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Energiedoeltreffendheid (SAEE) toegeken. Dié gesogte prys word by ’n jaarlikse toekenningsbanket oorhandig. Die SAEE gee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota wen prys as Energiemaatskappy van die Jaar