Toyota verbeter Etios-wenformule net nog meer

Toyota se immer teenwoordigende Etios, wat pal op die topverkoperlys is, het nog verfynings vir die 2015-modeljaar bygekry. Hoewel sy buite-opkikkering tot ’n nuwe rompkleur – Jet Grey-metaalvlokkieverf (’n glimmende middelmatige silwer) – beperk is, is die meeste veranderings aan die binnekant aangebring. Sy splinternuwe antrasietkleurige doekstofbekleedsel met ’n beskeie dog netjies ontwerpte stippellyn gee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota verbeter Etios-wenformule net nog meer