Toyota onthul sy “Uiterste” sportkoepee-Konsepmodel op die Detroit-motorskou

’n Waaghalsige nuwe Toyota-koepee is op die Detroit-motorskou onthul. Die nuwe FT-1-konsepmodel is die gevolg van die Toyota Calty-ontwerpateltjee se missie om die volmaakte sportmotor te ontwerp. Dié span van Kalifornië, wat vanjaar sy 40e bestaansjaar vier, het met ’n motor vorendag gekom wat treffend modern is, dog steeds ’n sweempie van Toyota se ryk […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota onthul sy “Uiterste” sportkoepee-Konsepmodel op die Detroit-motorskou