Toyota Motorsport mik na oorwinning in Tuinroete Tydren

Toyota Motorsport is daarop uit om die seisoen die naweek van 15 en 16 November met ’n oorwinning in die SA Tydrenkampioenskap se Tuinroete-tydren in die Wes-Kaap af te sluit. Hoewel die kampioenskap reeds ten gunste van Mark Cronjé en Robin Houghton beslis is, sal die Castrol-Toyota-jaers Johnny Gemmell/Carolyn Swan en Leeroy Poulter/Elvéne Coetzee hoogs […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Motorsport mik na oorwinning in Tuinroete Tydren

Toyota Motorsport hunker na oorwinning in nuwe byeenkoms op tydrenkalender

Toyota Motorsport Suid-Afrika se tydrenspan – Johnny Gemmell en Carolyn Swan (Castrol-Toyota Yaris S2000), Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee (Castrol-Toyota Yaris S2000) en Giniel de Villiers en Greg Godrich (Imperial Toyota-Yaris S2000) – is almal daarop uit om die nuwe 2013-Yaris-tydrenmotor met vierwielaandrywing hierdie naweek tot sy eerste oorwinning in die vyfde ronde van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Motorsport hunker na oorwinning in nuwe byeenkoms op tydrenkalender

Toyota Motorsport se voorbereiding vir 2014 Dakar-Veldtydren in volle swang

  Span begin in Augustus met woestyntoetse in die Namib Leeroy Poulter sluit as tweede jaer by span aan Verbeterde Hilux-renbakkie pronk met talle verbeterings Toyota Motorsport Suid-Afrika het ’n vars, nuwe span aangekondig om sy Dakar-veldtydrenprogram op dreef te kry ter voorbereiding op die wêreld se moeilikste motorren in Januarie 2014. Die Dakar-kampioene Giniel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Motorsport se voorbereiding vir 2014 Dakar-Veldtydren in volle swang