Toyota Gazoo Racing reg vir “T20” van Veldtydrenne

Die tweede ronde van die Donaldson Suid-Afrikaanse Veldtydrenkampioenskap word op 7 Mei in die Vrystaatse dorp Vredefort beslis. Vredefort, waar die grootste meteoriet nog die aardbol getref het, huisves die kortste byeenkoms op die 2016-veldrenkalender. Die byeenkoms, wat as die Vredefort-Supernaelren bekend staan, is spesifiek ontwerp om die grootste impak op toeskouers te maak ‒ […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Gazoo Racing reg vir “T20” van Veldtydrenne